die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

      21 MBK KLERE21 SKOOLSAKKE RAMBLE 0812

 

BESTELLING VAN MBK KLERE EN SKOOLRUGSAK

 

MBK-Klere word deur die volgende leerders gedra: 

Sport: Tweede spanne en die res van die spanne. Seunshokkie, gholf, tennis en krieket. Asook deur die skoolleerders op spesifieke sosiale geleenthede.

 

Die volgende items kan direk by die skool aangekoop word:

  • MBK Hemp (xs,s,m,l,xl,2xl,3xl)     – R270.00
  • MBK Broek (xs,s,m,l,xl,2xl,3xl)     – R270.00
  • Skool Rugsak                               – R630.00
  • Skool Masker                                - R35.00

Bestellings word by ons verskaffer geplaas op grond van betalings ontvang.  Dit neem ongeveer 2 weke vir voorraad om afgelewer te word. Beperkte MBK-voorraad is reeds by die skool beskikbaar. (MBK - Menslike Bewegingskunde)


Betalings moet asb. na die volgende rekening gemaak word:

  • Hoërskool Die Wilgers
  • ABSA Bank
  • Takkode: 632005
  • Rek. No.: 1630 390 199

Dit is belangrik dat u die korrekte verwysing gebruik wanneer betaling gemaak word.  Die verwysing is die volgende:

  • MBK Hemp:                      Leerdernr/Van en Naam MBKHs (s = small: dui so die grootte van u bestelling aan)
  • MBK Broek:                      Leerdernr/Van en Naam MBKBs
  • Rugsak:                            Leerdernr/Van en Naam RS
  • MBK Hemp+Broek:           Leerdernr/Van en Naam MBKHsBm
  • MBK klere + Rugsak:        Leerdernr/Van en Naam MBKHsBmRS

Indien die beskrywing nie inpas in die bank te verwysingspasie nie, stuur asb. epos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. met die nodige inligting.

Bring asb. u bewys van betaling saam wanneer u die klere of rugsak kom afhaal. Die klerewinkel sal Dinsdae en Donderdae vanaf 07:00 tot 08:00 en weer 13:45 tot 14:30 oop wees wanneer die skool oop is.

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web