die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

Ons skool is ‘n dinamiese gedissiplineerde opvoedkundige organisasie waar elke leerder sy/haar unieke potensiaal kan uitleef. Dit kan uiteraard slegs bereik word indien die leerder hom/haar onderwerp aan die gedissiplineerde opvoedingsituasie wat hier nagestreef word. Terselfdertyd word die vrymoedigheid geneem om u aandag op u ouerlike verantwoordelikhede ten opsigte van die opvoeding van u kind te vestig. By implikasie beteken die voorafgaande dat daar 'n openhartige vennootskap tussen die skool en die ouerhuis moet bestaan. Ouers moet besef dat dissipline by die huis begin en dat kinders by die huis moet leer om volwassenes en ander kinders te respekteer.

 

KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE SKOOLREËLS TE LEES.

Lees Meer

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web