Ons Naskoolsentrum bied aan leerders 'n veilige omgewing onder toesig van opgeleide personeel.
Die dienste sal Maandae tot Vrydae vanaf 14:00 tot 17:30 beskikbaar wees en die fooie beloop R500 per maand.
Indien u sou belangstel om u kind by die Naskoolsentrum in te skryf, kan u 'n inskrywingsvorm by die skoolkantoor afhaal of onderstaande inskrywingsvorm aflaai en by die kantoor asseblief inhandig.
KLIEK OP ONDERSTAANDE SKAKEL OM DIE NASKOOL TOELATINGS- EN INSKRYWINGSVORM AF TE LAAI: