die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

MBK-drag

Die MBK-broek (groen met wapen op) en MBK-hemp kan op Dinsdae en Donderdae tussen 13:45 en 14:30 by die Klerebank gekoop word. Koste: R270 vir die broek en R270 vir die hemp.  Kaartbetaling of direkte bankoordrag/ internetbetaling (EFT).

Betalingsbesonderhede              
Bank: ABSA
Rekening: 1630390199
Tak: 333845
Verwysing: ‘Inskrywingsnommer’, ‘MBK’

Vir navrae: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 

Klerebank

Die skool het 'n klerebank waar tweedehandse klere en nuwe MBK-klere elke Dinsdag en Donderdag tussen 13:45 en 14:30 gekoop kan word. Skooldasse is ook by die klerebank beskikbaar. Enige tweedehandse skoolklere as skenkings is welkom.

 

Personeel DE VILLIERS M Export Staff1

Stephanie Cronjé

Klerebank
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web