die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

Dankie aan elke ouer wat teenwoordig was op 06 November 2019, tydens die Algemene Jaarvergadering, waartydens die begroting en voorgestelde skoolgelde vir 2020 aan die ouers voorgehou en goedgekeur is.

 

KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE OMSENDBRIEF RAKENDE DIE SKOOLGELD VAN 2020 TE LEES.

Lees Meer

 

Die skool se bankbesonderhede is soos volg:

REKENINGHOUER: Hoërskool Die Wilgers
TAK: ABSA THE GROVE
REKENINGNOMMER: 1630390199
KODE: 632005
TIPE REKENING: Tjek
VERWYSING: U kind se inskrywingsnommer + skoolfonds + van en voorletters  

 

Personeel DE VILLIERS M Export Staff1

Marlene Rykaart

Skoolfonds
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web