Aansoek vir nuwe leerders - Graad 10, 11 en 12.
KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE AANSOEKVORM 2021 (HW1) AF TE LAAI.
Heg asseblief ook die volgende dokumente aan:
- ID-afskrif van beide ouers
- Afskrif van geboortesertifikaat van leerder
- Laaste relevante rapport/punteverslag en portefeuljes
- Oorplasingskaart
- Bewys van adres
Sodra die skool weer na Inperkingstyd open, kan die aansoekvorm en bogenoemde dokumente by die skoolkantoor ingehandig word.
Carina Venter
Aansoeke
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.