Dokumente vir voornemende Graad 8-leerders en Graad 9-leerders wat nuut by ons skool aansluit.
Die aanlynregistrasieproses wat deur die Departement van Onderwys hanteer word, het nog nie afgeskop nie. U is egter welkom om die aansoekvorm af te laai, in te vul en aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. te stuur.
Heg asseblief ook die volgende dokumente aan:
- ID-afskrif van beide ouers
- Afskrif van geboortesertifikaat van leerder
- Graad 7-rapport (graad 8) of laaste relevante rapport (graad 9)
- Einde van die jaar oorplasingssertifikaat
- Bewys van adres
Sodra die skool weer na Inperkingstyd open, kan die aansoekvorm en bogenoemde dokumente by die skoolkantoor ingehandig word.
KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE AANSOEKVORM 2021 (HW1) AF TE LAAI.
Carina Venter
Aansoeke
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.