die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

Personeel DU RAND J Export Staff1

Juf. Mercia van Greunen
Sagtebal Organiseerder
vangreunenm@hswilgers.co.za

Ons skool is een van die weiniges in die oostelike voorstede wat sagtebal vir dogters aanbied. Die sagtebalseisoen is in die derde kwartaal van die jaar. Vier dogterspanne word in die ligas ingeskryf.

Die Wilgers se sagtebal KOOK! Ons het vir die 2de jaar in ‘n ry die liga gewen en opgeskuif. Ons spanne se gees is fantasties en die dogters oefen lekker hard. Ons afrigters is net so lief vir die sport soos die leerders. Sagtebal begin in die 3de Kwartaal.

Oefentye is gewoonlik Maandae tot Woensdae om 15:00-17:00, maar sal bevestig word sodra ons liga-bepalings ontvang.

 

Gaan Terug

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web