die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

HOËRSKOOL DIE WILGERS

Die strewe om ons God te dien

Getrou aan volk en taal,

Is diep gewortel in ons siel,

Ons hoogste ideaal.

In werk en spel is dit ons doel

Die beste te behaal:

Alma mater, skool van faam

In ons hart dra ons jou naam.

Refrein

Hoërskool Die Wilgers

Hef jou leuse aan

‘Diep Gewortel’, ongetaan

Durf die toekoms aan.

 

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web