Die Prospektus bevat die jongste inligting rakende die verskillende fasette van Hoërskool Die Wilgers. Bestudeer dit dus noukeurig. Indien u enige verdere navrae het, is u welkom om die skool te skakel.
KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE PROSPEKTUS 2020 TE LEES.