die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

Die Matriekraad is die demokraties verkose Verteenwoordigende Leerderraad van die leerders van die skool. Om deel van die VLR te wees gee ’n leerder die geleentheid om vroeg in hulle lewe te leer om leiding te neem sodat elkeen se leiereienskappe ontwikkel en hulle sodoende voorberei word vir die volwasse lewe.

 

Uitvoerende Komitee (UK) 2020/2021

Uitvoerende Raad

 

Van links na regs voor: Zerwick de Lange; Sean de Wit; Dirk Senekal.
Van links na regs agter: Albert le Roux; Susan le Roux; Charlize de Villiers; Melandi Müller; Delainey Venter; Quentin Labuschagne.

Susan le Roux
President

Zerwick de Lange
Vise-President

Albert le Roux
Onderhoofseun / Tradisies

Charlize de Villiers
Onderhoofdogter / Sekretaresse

Dirk Senekal
Kultuur

Quentin Labuschagne
Sosiaal

Melandi Müller
Sport

Delainey Venter
Matriekraadvoorsitter

Sean de Wit
Matriekraadvoorsitter

Matriekraad 2019/2020

Die nuwe matriekraad is vuur en vlam om van hulle termyn die heel beste te maak en staan gereed om die skool en sy mense te dien.

Graad 11 2019/2020

Die VLR is die wettige demokraties verkose verteenwoordigende liggaam van die leerders van die skool. Hiermee ons verkose graad 11-VLR.

Graad 10 2019/2020

Die VLR is die wettige demokraties verkose verteenwoordigende liggaam van die leerders van die skool. Hiermee ons verkose graad 10-VLR.

Graad 9 2019/2020

Die VLR is die wettige demokraties verkose verteenwoordigende liggaam van die leerders van die skool. Hiermee ons verkose graad 9-VLR.

Graad 8 2019/2020

Die herinneringe van die graad 8-kamp lê “diep gewortel” in die harte van elke graad 8-leerder. Die Gr 8. VLR-inhuldiging is elke jaar 'n hoogtepunt!

 

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web