die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

Klein genoeg om persoonlik te wees, groot genoeg om 'n impak te maak.

Voornemende leerlinge en hul ouers word tydens elke Opedag na ‘n opwindende reis deur die fasiliteite, tradisies en geleenthede wat Hoërskool Die Wilgers aan u kind kan bied, geneem.

Nota: Opedag is hierdie jaar uitgestel as gevolg van die COVID-19 Inperkingstydperk en sou op 15 April 2020 plaasgevind het. Volg graag ons sosiale media platforms vir meer inligting. 

 HSDW Youtube cover

 

KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE NUUTSTE INLIGTINGSBOEKIE AF TE LAAI.

Laai Af

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web