Die Deurie Blare skoolkoerant kom kwartaalliks uit en word per epos aan ouers versend. Die redaksiespan is self verantwoordelik vir die publikasie van die koerant, insluitend die skryf van die artikels en die uitleg van die koerant. Graad 11-leerders, Susan le Roux en Andrea Naudé is al sedert 2019 aan hoof van ons skoolkoerant se kwartaallikse uitgawes.
Persone wat belangstel (ouers/besighede) om in ons Deurie Blare skoolkoerant te adverteer, is welkom om bemarking via e-pos te kontak: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Die nuutste uitgawes is onderaan aflaaibaar:
DEURIE BLARE - EERSTE UITGAWE 2020
DEURIE BLARE - DESEMBER UITGAWE 2020
DEURIE BLARE - EERSTE UITGAWE 2019
DEURIE BLARE - TWEEDE UITGAWE 2019
DEURIE BLARE - DERDE UITGAWE 2019