Beskikbaar op:
REKENAAR
SELFOON
Belangrike dokument met die nodige instruksies:
INSTRUKSIES
Kommunikasie aan ouers deur "d6 connect"-toep:
Goeie kommunikasie met u as ouer is vir ons 'n prioriteit. Daarom maak ons skool van die d6 Connect toepassing gebruik om met u te kommunikeer.
Tydens die Inperkingstyd (“Lockdown”) is dit van kardinale belang dat u van dié toepassing gebruik maak aangesien tuiswerk wat die vakinligting van elke graad behels, aan die leerders en ouers daarop deurgegee word. Die graad-lêers is onder bronne/hulpbronne beskikbaar.
Toegang vir leerders tot "d6 connect"-toep:
STAPPE VIR LEERDERS
- Laai "d6 connect"-toep af
- Kies 'Registreer' opsie
- Registreer as leerder
- Sleutel ouer en leerder ID in
- OTP kode word na ouer se foon gestuur om in te sleutel
- Gaan na Bronne ('folder' onderaan) om inligting te sien
Indien u hulp benodig of vasbrand, onthou om van die "need help?"-opsie gebruik te maak regs onderaan die toep op die "registreer-skerm".
Vir tegniese hulp: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Vir navrae: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. / This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.