die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

Personeel DU RAND J Export Staff1

Mnr. Johan Brits
Krieket Organiseerder
britsj@hswilgers.co.za

Ons krieketseisoen spring in die derde kwartaal weg. Ons speel in vier van die skoleligas en beskik oor een van die beste kolfblaaie in Pretoria. Verder is ons fasiliteite nou opgegradeer om dié sport nog verder te ontwikkel. 

Met ons nette wat opgegradeer is sien elke Wilgie-krieketspeler uit daarna om hulle vaardighede nog beter te maak. Elke jaar is al ons krieketspanne baie kompeterend en staan ons seuns nie terug vir enige span nie. Ons seuns word nie net afgerig om op die veld te presteer nie, maar ook om 'n goeie sportman van die veld af te wees.

 

Gaan Terug

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web