die-wilgers.png

GELEENTHEDE  |  ONTWIKKELING  |  PRESTASIE

FBINSTALINKED INYOUTUBE

Personeel DU RAND J Export Staff1

Juf. Lynne de Vos
Hokkie Organiseerder
devosl@hswilgers.co.za

Die tradisie van lojaliteit loop dik deur Die Wilgers hokkie se are. Ons afrigters is oud-skoliere wat self sterk betrokke is met afrigting van klubspanne. Die passie wat ons het vir hokkie, sowel as vir ons skool is legendaries. Ons beplan om binnekort die droom van 'n astro-veld te bewaarheid. 

Die hokkieseisoen is heerlik besig met vyf dogtersspanne en drie seunspanne. Na die vriendskaplike reeks, speel die dogters in hul liga deur die hele tweede kwartaal. Die seuns het heelwat meer ligwedstryde wat soms tot in die derde kwartaal oorloop. Ons neem deel aan die Noordvaal kompetisie met die dogters en kon al as ligawenners uit die stryd tree. 

Mens sal ver soek om 'n hegter span afrigters en spelers te vind by 'n skool sonder weerga.

 

Gaan Terug

Webwerf deur HS Die Wilgers Bemarking & A-web