Die tyd het aangebreek vir u kind om 'n finale vakkeuse vir Graad 10 – 12 te maak. Dit is 'n lewensbelangrike besluit en daarom is dit noodsaaklik dat u die inligting deeglik bestudeer en u kind bystaan sodat hy/sy 'n verantwoordelike besluit kan neem. Vakkeuses berus op die besluit van die ouer en die leerder binne die moontlike vak pakkette wat deur die skool aangebied word.
Vir meer inligting kontak me. Hester Booyse via epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Vakkeuse Gids 2020:
KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE VAKKEUSE GIDS AF TE LAAI.
Vakkeuse Aansoekvorm (HW16) 2020:
KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE VAKKEUSE AANSOEKVORM AF TE LAAI.
Aansoek om Vakveranderings (HW70):
Volgens departementele voorskrif moet 'n leerder enige vakveranderinge voor sekere datums afgehandel.
a. Vul asseblief die vorm volledig in, laat jou ouer/voog 'n motiveringsbrief skryf en die vorm teken.
b. Laat die vakonderwysers die agterkant van die vorm teken en die leerprogram vir die inhaal van die nuwe vak se werk aanheg.
c. Bring asb. die volledig voltooide vorm terug na me. Hester Booyse - This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE AANSOEKVORM OM VAKVERANDERINGS AF TE LAAI.
Vakinhoud Gids 2020:
KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE VAKINHOUD GIDS AF TE LAAI.