Eksamens
Gedurende die Junie- en Novembereksamen word daar in alle vakke eksamen geskryf.
Nota: Die eksamenrooster kan ongelukkig tans nie verskaf word nie as gevolg van die Covid-19-pandemie. Die nodige reëlings sal deur die Departement van Onderwys spoedig moontlik deurgegee word en aan u gekommunikeer word.
Toetsrooster
KLIEK OP ONDERSTAANDE OM DIE TOETSROOSTER VIR 2020 AF TE LAAI.